Deel van die Bende

Sale price Price R 150.00 Regular price R 150.00 Unit price  per 

Jaco Pieterse se lewe het op 15 Februarie 2014 onherroeplik verander. Vanuit Kronium Hoë sekuriteitskompleks vertel hy vir Jessica van die Burger sy storie. Sy ontdek egter meer as wat sy moet en besef dat sy vir haarself 'n strik gestel het.

Familie-drama en kinderstories word gedeel in die onderhoud, maar tussen die lyne word die karakter van Jaco Pieterse en die ware storie agter die Grashoed-bende stuk vir stuk ontbloot.